|
Biografie
Jenny Kay is reeds vir meer as drie dekades werksaam in die voedselindustrie. Sy is tans The Star se ‘Angela Day’. Sy is ’n perfeksionis wanneer dit by kook kom en probeer altyd om al haar resepte toeganklik en gebruikersvriendelik te maak.
|