Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International Struik Kinders Apps
you are here: home | struik nature | african animals | natuurlewe van suid-afrika: 'n fotografiese gids

Natuurlewe van Suid-Afrika: 'n Fotografiese Gids

Natuurlewe van Suid-Afrika: 'n Fotografiese Gids

Natuurlewe van Suid-Afrika: 'n Fotografiese Gids

Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondage uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.

Also available in English


» Author: Duncan Butchart
» Title: Natuurlewe van Suid-Afrika: 'n Fotografiese Gids
» ISBN: 9781431702480
» Format: Softcover
» Release Date: May 2012
» Imprint: Nature
» Pages: 168
» Price: R230.00
Buying options:

MORE TITLES BY THIS AUTHOR(s)

Wildlife of South Africa: A Photographic Guide Wildlife of the Okavango

CONNECT WITH THIS AUTHOR

Visit Blog


SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Highlights Catalogue
Newman's Birds App
Sasol Birds of Southern Africa
Sasol Birds Radio Ad
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services